Agter Geslote Deure Agter Geslote Deure

Agter Geslote Deure

    • $9.99
    • $9.99

Publisher Description

Die doel van hierdie boek is om aan ander persone, wie dieselfde traumatiese gebeurtenisse beleef het soos wat in die inhoud weerspieël word, 'n boodskap van hoop te gee. Deur die stap te doen van pen op papier sit, het ek bevryding van 'n teisterende verlede ontvang. Daar is nie 'n kitskuur nie. Die oplossing, en dit is die crux van my boodskap, is om weer beheer oor jou eie lewe te neem. Jy mag dalk net baba-treë neem, maar die oomblik wanneer jy daardie eerste tree geneem het, staan jy reeds in oorwinning. Jy kan die bagasie van die verlede afgooi en lewe sonder enige skuldgevoel oor wat met jou gebeur het.
Jy kan en moet vergewe, veral jouself.
Wees sterk en glo in jouself! Net jy kan jou lewe, lewe!
Doen dit! Jy het net een lewe, lewe dit voluit, dag vir dag, lewe soos jy nooit gedroom het jy kan nie en breek die kettings van die verlede.

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2021
January 13
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
140
Pages
PUBLISHER
Johan Botha
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
331.3
KB
Vlug Van Die Vlinder Vlug Van Die Vlinder
2014
O homem do Acabamento O homem do Acabamento
2021
Masks Masks
2016
The Devil Took Her: Tales of Horror The Devil Took Her: Tales of Horror
2022
Collect10n Collect10n
2021
Hell of a Thing, Sixteen Stories Hell of a Thing, Sixteen Stories
2020
Behind Closed Doors Behind Closed Doors
2015
Wat is Liefde? Wat is Liefde?
2021
How To Self-Publish and Make Money How To Self-Publish and Make Money
2021
CXPlorers: Psychological Secrets of Unforgettable Experiences CXPlorers: Psychological Secrets of Unforgettable Experiences
2025
Mastering CX Strategy: From Vision to Execution Mastering CX Strategy: From Vision to Execution
2025
CX Certification: Metrics, Measurement and ROI CX Certification: Metrics, Measurement and ROI
2025