Agter grendels Agter grendels

Agter grendels

    • $2.99
    • $2.99

Publisher Description

Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf ná ’n insident in Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat ’n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken nie
die man wat sy bed met die een model na die ander deel nie.
Wanneer Emmanuel by sy suster, Natasja se huismaat, in Suid-Afrika kom kuier, gryp die noodlot en Covid-19 in: hy en Natasja moet vir ’n maand lank onder dieselfde dak leef. Hulle kan nie langer die verlede en die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie. Kan ’n verkeerde besluit in die verlede oorkom word?
Haar ekskêrel sal enigiets doen om haar terug te wen, maar Natasja het haar hart agter slot en grendel geplaas. Sal Emmanuel haar hart kan oopsluit? Net die tyd sal leer. En tydens die inperking is tyd al wat hulle het!

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2020
January 6
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
75
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
922.2
KB
Sin, Sushi & Survival Sin, Sushi & Survival
2011
Die Bewonderaar Die Bewonderaar
2022
Seks, leuens en die internet Seks, leuens en die internet
2019
Dominique Dominique
2021
Die lys Die lys
2024
Die kontrak Die kontrak
2023