ChickenOrBeef ChickenOrBeef

ChickenOrBeef‪ ‬

    • $10.99
    • $10.99

Publisher Description

Hierdie is ñ boekie wat gaan oor keuses. Elke dag maak elkeen van ons honderde besluite. En daardie besluite bepaal ñ legio uitkomste. Selfs ñ domino van verkeerde besluite. Maak nie saak hoeveel besluite wat ons op ñ pad weg geneem het, van die Outeur van ons lewens, of selfs hoe naby ons aan ons skade gekom het nie. Net EEN regte besluit, een treë, plaas ons op die pad van Oorwinning. Presies soos HY ons gewys het. Die spieël van ons wese. Elke besluit is saad. Dink reg. Besluit reg. Vir ñ Lieflike Oesland van LEWE!

GENRE
Religion & Spirituality
RELEASED
2023
December 26
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
171
Pages
PUBLISHER
Self
SELLER
Marie Bosman
SIZE
4.3
MB