Die 17de veer Die 17de veer

Die 17de veer

    • $8.99
    • $8.99

Publisher Description

Lara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in ’n kinderhuis grootgeword en het ’n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met ’n boks vol briewe wat sy in ’n hoededoos op haar ma se kas ontdek.

GENRE
Young Adult
RELEASED
2018
November 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
194
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
1.4
MB