Die drie lewens van Hannli Human Die drie lewens van Hannli Human

Die drie lewens van Hannli Human

    • $10.99
    • $10.99

Publisher Description

Reeds as ’n dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken. Ná die MauMau-aanvalle, moet sy en haar gesin hul plaas verlaat en Suid-Afrika toe verhuis.

As student beleef sy ’n erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig geërf het, weet.

Toe kom Buks Vermaak, en ná jare se gesukkel, ’n dogtertjie, Nell. Maar ’n droomhuwelik met Buks was haar nie beskore nie. Toe hy sterf, verkoop sy die huis in Pretoria en gaan woon in hulle strandhuis in Salt Rock.

Sal haar ouma se belofte van ’n gelukkige lewe vir haar hier op Salt Rock waar word – of lê haar geluk verder noord in die Afrika-landskap van haar kindertyd?

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2022
August 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
236
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
943.1
KB
As klippe kon praat As klippe kon praat
2024
Waar onthou begin Waar onthou begin
2020