Die Duiwel se Maat Die Duiwel se Maat

Die Duiwel se Maat

    • $3.99
    • $3.99

Publisher Description

Wenner van die Malherbe Uitgewers beste roman kompetisie - Augustus 2017

Lia Opperman, eienaares van Uitspan Bed&Ontbyt, se geldgierige ouers het haar op vyftienjarige ouderdom afgeteken aan haar tant Elizabeth vir 'n sak vol geld.
Nou is sy slegs na vier weke van getroude lewe met Markus, 'n onverwagte weduwee op die brose ouderdom van negentien. As die erfgenaam van Markus se fortuin, is sy die mikpunt van 'n skelm prokureer wat wil hê sy moet afstand doen van haar erfporsie. Michiel, Markus se broer, daag by haar huis op en die afsku wat hy oor die laaste twee weke teen haar opgebou het, is duidelik sigbaar met hul eerste ontmoeting.

GENRE
Romance
RELEASED
2017
December 26
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
218
Pages
PUBLISHER
Malherbe Uitgewers
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
301.9
KB
Bittersoet begeerte & Krimpvarkies en uitstekende geselskap Bittersoet begeerte & Krimpvarkies en uitstekende geselskap
2018
Hartsman & In ouma Naomi se strik Hartsman & In ouma Naomi se strik
2018
’n Mooi vyand & Mia se Goliat ’n Mooi vyand & Mia se Goliat
2018
’n Pa vir Alexa & Poetse en Kondensmelkkoffie ’n Pa vir Alexa & Poetse en Kondensmelkkoffie
2018
Devil Reformed Devil Reformed
2017