• $2.99

Publisher Description

Op ‘n dag stamp Vurk per ongeluk teen Lepel in die laai. Lepel wip haarself en snou hom toe:  “Sê vir my, kan jy nie sien jy’s nie alleen hier nie? Goeie hemel, dis beknop genoeg hier binne!” ... en so begin die lawaai in die laai.  ‘n Lekker storie om te lees met ‘popups’ en alles. Lees hom, dink oor hom, geniet hom.

GENRE
Kids
RELEASED
2016
June 12
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
14
Pages
PUBLISHER
HND
SELLER
Diana Riege
SIZE
9.7
MB

More Books by Diana Riege