Die oorwinning Die oorwinning

Die oorwinning

Vryheid is moontlik

    • $11.99
    • $11.99

Publisher Description

Cory Brand, hoofligabofbalspeler, is bekend vir sy uitmuntende boflopies, maar in sy persoonlike lewe ly hy verskeie neerlae. Na jare van wilde partytjies en ’n roekelose lewe dwing ’n klag van dronkbestuur en skorsing uit die span hom terug na sy tuisdorp, Okmulgee, Oklahoma.

     Hy moet noodgedwonge die plaaslike juniorliga-span afrig en vir agt weke die Celebrate Recovery®-program bywoon, waar hy vir die eerste keer gekonfronteer word met herinneringe van sy pa se mishandeling – en die liefde wat hy agtergelaat het. Wat hy nie besef nie, is dat die pad na herstel wat hom aan al die pyn herinner ook die pad is na ware bevryding.

     DIE OORWINNING, gebaseer op die draaiboek van die fliek HOME RUN, is ’n roerende verhaal wat wys dat ware bevryding ’n werklikheid is.

GENRE
Religion & Spirituality
RELEASED
2013
June 26
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
392
Pages
PUBLISHER
Christelike Uitgewersmaatskappy
SELLER
The Halo Group Pty Ltd
SIZE
814.6
KB
Home Run Home Run
2013
Solitary Solitary
2010
Temptation Temptation
2012
Time For Me to Come Home Time For Me to Come Home
2013
Paper Angels Paper Angels
2011
Go Big or Go Home Go Big or Go Home
2016