Die UItvaart Die UItvaart

Die UItvaart

    • $19.99
    • $19.99

Publisher Description

BLURB:

'n Mens kan nie aan iemand voorskryf hoe om te rou of hoe om begrafnis te hou nie.

Joernalis Carla van der Spuy ondersoek die wetenskaplike, sielkundige, eksentrieke en selfs die makabere aspekte en tradisies rondom die dood. Sy gesels met kenners en vrywilligers in die mediese en begrafnisberoep, hoor van vreemde versoeke wat predikante soms ontvang, en ontdek sekere bisarre hedendaagse giere soos begrafnis-TikToks en ekstreme balseming, waar die oorledene sy eie begrafnis in 'n staande posisie kan bywoon. 

"Gehoor en aanraking is die laaste vermoëns wat afsluit. Dit is waarom ek mense aanmoedig om aan die geliefde te raak, met hulle te praat en hulle 'vry' te laat." – Hermann Liebenberg

GENRE
Nonfiction
RELEASED
2025
October 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
333
Pages
PUBLISHER
Aristata Books
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
288.4
KB
Klein Konings Klein Konings
2025
MOER MOER
2025
Nerens Noordkaap SKOOLUIGAWE Nerens Noordkaap SKOOLUIGAWE
2025
Nerens Noordkaap Nerens Noordkaap
2025
Dan sien ons mekaar Dan sien ons mekaar
2025
Twee vir 'n stuiwer Twee vir 'n stuiwer
2025