Doodskoot Doodskoot

Doodskoot

    • $7.99
    • $7.99

Publisher Description

<p>Dit gaan nag raak in die Swartland …
Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is ’n aand, ’n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie.
Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, ’n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil.
Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie – sy tyd daar begin
meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin ’n dodelike jong vrou se kop vol planne op ’n vreeslike einde kan afstuur.
Doodskoot is ’n boek vol versoeking, geheime, oëverblindery en konfrontasie deur ’n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.</p>

GENRE
Mysteries & Thrillers
RELEASED
2016
August 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
256
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
735.7
KB
Skadustemme Skadustemme
2017
Kry vir jou! Kry vir jou!
2022
Spooksoeker Spooksoeker
2019
Koue rillings Koue rillings
2013
Nog 13 Spookstories Nog 13 Spookstories
2012
Jy-weet-wie Jy-weet-wie
2012