Eet Heerlik Eet Heerlik

Eet Heerlik

    • $8.99
    • $8.99

Publisher Description

Elkeen van hierdie 180 praktiese en redelik eenvoudige resepte in Eet Heerlik word aangevul met ’n pragtige volkleurfoto. Daar is iets vir elke geleentheid, van vinnige middel-van-die-week en informele Sondagmaaltye tot deftige aandetes geskik vir ’n elegante dinee. Die meeste van die resepte kom uit twee van die outeur se vorige gewilde boeke en ander boeke wat reeds uit druk is. Daar is ook ’n paar splinternuwe skeppings wat nog nie voorheen gepubliseer is nie. Hierdie boek is ’n juweel om in jou kombuis te hê en sal ook ’n pragtige en welcome geskenk wees aan pasgetroudes en ander virende wat mal is oor kosmaak.

GENRE
Cookbooks, Food & Wine
RELEASED
2013
April 11
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
200
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
13.8
MB
Fig Jam and Foxtrot Fig Jam and Foxtrot
2013
The Amazing Talent Show The Amazing Talent Show
2017
The Animals’ Funny Funfair The Animals’ Funny Funfair
2017
Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis
2017
Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Ongelooflike Talentkompetisie Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Ongelooflike Talentkompetisie
2017
Mattie se magiese diere-droomwêreld #2: Die Koekiekasteel Mattie se magiese diere-droomwêreld #2: Die Koekiekasteel
2015