Friksie Friksie

Publisher Description

Alwyn Liebenberg is gekompliseerd. Enigmaties. Dit is vir hom onaanvaarbaar dat daar in hierdie land soveel mense is wat het, sonder om dit te verdien. Obsessief op soek na sy eie Nkandla beplan hy haarfyn aan sy skyndood in die Long Tom-pas. Hy besluit vooraf, wat ook al gebeur, hy sit nie sy voete in ’n tronk nie. Terselfdertyd is ’n komkommerkoel polisieman besig om landwyd opspraak te maak as die nuwe superspeurder van Nelspruit. Fritz Moolman, eenkant, vasbeslote, bittereinder en dodelik akkuraat met sy Z88. Hy aanvaar onder geen omstandighede die woord “onopgespoor” op ’n dossier nie. Alwyn se pa, Ulrich, word mettertyd meedoënloos meegesleur deur die gevolge van sy enigste seun se bisarre persepsie van regverdigheid, ’n pion in die mallemeule van Alwyn se surrealistiese denke. Ulrich is nie die enigste slagoffer nie, en vir elke aksie is daar volgens die natuurwette ’n reaksie. Hoe diep is ouerliefde? Hoe diep behoort dit wees?
Daar is ’n prys om te betaal ...
Vreesloos, vetgesmeer en vaartbelyn. Hierdie boek is handgemaak en eg Suid-Afrikaans.

GENRE
Mysteries & Thrillers
RELEASED
2014
January 9
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
464
Pages
PUBLISHER
Henning Janse van Vuuren
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
418.1
KB

More Books by Henning Janse van Vuuren

Tamatiestraat Tamatiestraat
2012
Katarsis Katarsis
2016

Customers Also Bought

Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition) Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition)
2011
Helde van Ouds: 'n Novella (Afrikaans Edition) (Afrikaanse Uitgawe) Helde van Ouds: 'n Novella (Afrikaans Edition) (Afrikaanse Uitgawe)
2018