Hart van goud Hart van goud

Hart van goud

    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

Op die oog af lyk dit of daar niks is wat Stella Smith nie kan doen nie. Sy kan dans met ʼn skinkbord vol drankies, haar stempel afdruk as sy saam met ’n gewilde country groep sing, ʼn lekkende kraan en stukkende pyp regmaak, blomme rangskik en selfs kerkorrel speel. Daar is egter iets wat sy nie kan doen nie: om normaal op te tree as Kyle White in die vertrek is. Kyle het sy toekoms en sy loopbaan deeglik beplan. Hy is op pad San Francisco toe. Daar sal hy nie net die seun van ’n goewerneur wees nie, maar ʼn talentvolle argitek in eie reg. Ridgeway is net ʼn vinnige stop voor dan, maar die ongelooflike sexy kroegmeisie Stella maak gevoelens in hom wakker en krap sy planne deurmekaar.

GENRE
Romance
RELEASED
2022
July 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
208
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
1.3
MB
’n Tweedehandse lewe ’n Tweedehandse lewe
2021
As dit voel soos liefde As dit voel soos liefde
2020
Liefde vir ’n Liefling Liefde vir ’n Liefling
2019
Liefde vir ’n feëprinses Liefde vir ’n feëprinses
2019
Om met jou te dans & Hougoed Om met jou te dans & Hougoed
2019
Liefde vir ’n cowboy Liefde vir ’n cowboy
2018