Ingrypende genade Ingrypende genade

Ingrypende genade

    • $6.99
    • $6.99

Publisher Description

Mary Madison het as kind onnoembare gruwels gely en as jong vrou draai die gemeenskap die rug op haar. Maar ’n goddelike mag verlos Mary sodat sy lewensveranderende hoop en liefde kan bring vir mishandelde vroue.


Mary is geleerd en verlos, ’n kragtige stem in Amerika se hoofstad – vir die politieke elite sowel as ander vroue soos sy. Maar Mary het ook ’n verlede wat die politieke gemeenskap sal beskaam.


Haar ervarings veroorsaak ’n verlammende vrees in haar, ongelowigheid, verslawing en promiskuïteit. By die kruispad in haar lewe verlos net een mag haar en gee haar ’n leeftyd se liefde en hoop. ’n Mag wat net Goddelik kan wees.


INGRYPENDE GENADE is ’n aangrypende verhaal deur topverkoper-outeur Karen Kingsbury. Dit is ’n verhaal van hartseer en verlossing, van tragedie en genesing. Karen Kingsbury se lesers sal nie teleurgestel word nie.

GENRE
Religion & Spirituality
RELEASED
2011
June 29
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
248
Pages
PUBLISHER
Christelike Uitgewersmaatskappy
SELLER
The Halo Group Pty Ltd
SIZE
874.2
KB
Zukunftsklänge Zukunftsklänge
2013
.... denn er ist ihre Stärke .... denn er ist ihre Stärke
2009
... denn er vergibt dir deine Schuld ... denn er vergibt dir deine Schuld
2008
... denn er weiß um dein Gestern ... denn er weiß um dein Gestern
2007
Große Träume Große Träume
2014
... denn er weiß nicht, was er tut ... denn er weiß nicht, was er tut
2007