Karaktermoord Karaktermoord

Karaktermoord

    • $6.99
    • $6.99

Publisher Description

Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewer
Malan Sinclair se lewe gestap. Hul verhouding was ’n maalkolk wat sy huwelik
en loopbaan wou verswelg. Maar nou is Anna onverwags terug. Wanneer
Malan haar lyk langs sy motor vind ná ’n helse uitval in sy kantoor, bou die
afwaartse spiraal momentum op.
’n Paar dae later maak ’n uittreksel uit Anna se dagboek Malan die
hoofverdagte in haar moord en kom gebeure wat meer as ’n dekade gelede
tydens ’n drinkparty op ’n wynplaas afgespeel het op die lappe. Iets het daardie
aand in die kelder gebeur en meer as een paar hande is bevlek.
Karaktermoord is die bekende jeugboekskrywer Carina Diedericks-
Hugo se langverwagte rillerdebuut.

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2019
February 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
256
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
877.4
KB
Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie) Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)
2019
Thomas@omnibus 1 (moord; aqua; skerpioen) Thomas@omnibus 1 (moord; aqua; skerpioen)
2018
Thomas@scorpion.net Thomas@scorpion.net
2014
Thomas@murder.net Thomas@murder.net
2014
CAPS Thomas@sms.net CAPS Thomas@sms.net
2015
Thomas@skaduwee.net Thomas@skaduwee.net
2016