• $1.99

Publisher Description

Met Klou van die Ninja, die tweede boek in die spannende en gewilde Monster-maan-reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.
Niël-hulle se nuwe buurman is ‘n Japanees en Niël weet sommer dat hy ‘n Ninja is. Meneer Murakani word die middelpunt van Niël se bestaan.
Maar dan sien Niël ‘n bebloede Ninja-klou in meneer Murakami se wasbak. Skielik word Niël se lewe ‘n nagmerrie waarin ‘n man met ‘n skerpioen op sy wang, twee figure wat nagteliks rondsluip en die geheim van die Scroll of the Tiger, by hom spook.
Die ergste is dat niemand Niël wil glo nie en dat almal dink dit is net sy verbeelding.

GENRE
Young Adult
RELEASED
2014
September 17
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
128
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
1.4
MB
AUDIENCE
Grades 4-7

More Books by Louis van Niekerk