Knysna Bos Kult?
False Beskuldigings
-
- $11.99
-
- $11.99
Publisher Description
Wat gebeur wanneer 'n mens se lewe oornag deur beskuldigings, gerugte en openbare oordeel verander word?
In Knysna Bos Kult? Boek 1 – Vals Beskuldig vertel Rocco Viljoen sy persoonlike verhaal van geloof, verlies, geestelike ontwaking en sy soeke na waarheid.
Van sy jare as Oud-Apostoliese priester tot sy lewe in die Knysna-bos neem hy lesers op 'n reis deur moeilike ervarings, onverwagte ontmoetings en diep persoonlike verandering.
Dit is 'n verhaal oor die moed om vrae te vra, jou eie pad te stap en weer op te staan wanneer die wêreld jou reeds veroordeel het.
'n Persoonlike getuienis oor oorlewing, vryheid, geloof en die soeke na innerlike vrede.