• $1.99

Publisher Description

Dit is ʼn snikwarm somersdag en Kwaai Uil besluit om te gaan swem. Maar tipies soos hy is (ons het dit reeds in Kwaai Uil teëgekom), is hy vasbeslote dat dit die heel beste swemdag gaan wees. Dinge verloop nie altyd soos beplan nie, en met 'n paar snaakse situasies wat opduik, leer hy 'n paar lesse voordat die dag wel wonderlik is. Kerryn Ponter se betowerende en vernuftige illustrasies gee lewe aan die storie.

GENRE
Kids
RELEASED
2017
April 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
24
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
8.7
MB
AUDIENCE
Grades P-K

More Books by Kerryn Ponter