Leen Trap Af Leen Trap Af

Leen Trap Af

    • $5.99
    • $5.99

Publisher Description

"Die brug is nie genoeg skuiling teen die ysige vlae wind wat elke paar minute van die suide en onderdeur die brug op haar aftier nie, maar dis al wat sy nou het. Die brug en die dun, grys kombers..."
Heléne du Toit is 'n pragtige, trotse vrou wat tevrede en veilige voel in haar geborge, weelderige omgewing; die spoke van haar verlede skynbaar op hok gesit - totdat... 'n Reeks gebeure, wat deur haar man se ontydige dood ingelei word, laat haar veilige wêreld geleidelik intuimel totdat sy, gestroop van alles wat vir haar saakgemaak het, en afgeskryf deur die wêreld, uiteindelik ware koestering en vervulling vind.

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2016
March 9
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
251
Pages
PUBLISHER
Pauline Du Preez
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
450.9
KB

More Books by Pauline Du Preez