My groot Bybelstorieboek My groot Bybelstorieboek

My groot Bybelstorieboek

    • $9.99
    • $9.99

Publisher Description

Andy Holmes is ’n bekende naam wanneer dit by Christelike kinderboeke kom! 

     MY GROOT BYBELSTORIEBOEK bevat 32 stories uit die Ou Testament soos: 

 • die begin

• die eerste gesin

• Josef en Egipte

• die wyse koning Salomo 

• koningin Ester

     Die 25 Nuwe-Testamentiese stories sluit gunstelinge in soos: 

• Baba Jesus word gebore 

• Johannes doop Jesus 

• Saggeus 

• Jesus se verheerliking 

     Stap in MY GROOT BYBELSTORIEBOEK saam met jou kleinding deur die Bybel met kort stories wat hulle maklik sal verstaan en illustrasies wat deel van hulle herinneringe sal word.

GENRE
Religion & Spirituality
RELEASED
2013
June 19
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
288
Pages
PUBLISHER
Christelike Uitgewersmaatskappy
SELLER
The Halo Group Pty Ltd
SIZE
13.6
MB
My First Devotional My First Devotional
2012
From Ashes From Ashes
2022
The Big Story Bible The Big Story Bible
2013
Edificando el reino de Dios Dani Salva el dia Edificando el reino de Dios Dani Salva el dia
2015
Edificando el reino de Dios Tibi dice una mentira Edificando el reino de Dios Tibi dice una mentira
2015