’n Boelie, ’n Bangbroek en ’n Bende Laerskool-stories ’n Boelie, ’n Bangbroek en ’n Bende Laerskool-stories

’n Boelie, ’n Bangbroek en ’n Bende Laerskool-stories

    • $3.99
    • $3.99

Publisher Description

’n Boelie, ’n Bangbroek en ’n Bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).

GENRE
Kids
RELEASED
2019
June 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
96
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
30.9
MB
AUDIENCE
Grades 2-4