'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart 'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart

'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart

Ondersteuning vir gesinne wat egskeiding ervaar

    • $1.99
    • $1.99

Publisher Description

E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart, ʼn finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.

Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer?

Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd?

Hierdie boek is ʼn ouergids tot Die reis van die dapper hart, ʼn selfhelpboek vir kinders wie se ouers skei. Dié noodsaaklike gids bied alles wat ʼn ouer behoort te weet en doen terwyl hul kinders deur Die Reis van die Dapper Hart werk. Dis kort en kragtig en dek:
Hoe om ʼn veilige ruimte te kweek vir jou kinders sodat hulle nie bang sal wees om teenoor jou oop te maak nie; waarbinne hulle hul emosies kan verwerkHoekom emosionele intelligensie so belangrik is vir die herstelprosesPraktiese maniere om kommunikasie tussen jou en jou kinders te fasiliteer en te verbeterHoe om enige wanopvattings wat gedurende en ná die egskeiding opgeduik het te hanteerHoe om die geestelike by die genesingsproses te betrek aan die hand van die BybelWanneer om professionele hulp in te roep
Wees deel van die oplossing, deel in jou kinders se genesingsproses en beweeg saam vorentoe.

GENRE
Nonfiction
RELEASED
2023
August 12
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
40
Pages
PUBLISHER
Poppy Seed Publishers Limited
SELLER
Ingram DV LLC
SIZE
3.5
MB

More Books by Natalie Knox & Johann and Cornelia van Deventer

Die Reis van die Dapper Hart Die Reis van die Dapper Hart
2023
The Parents' Guide to The Mending Chronicles of Liam and Emily The Parents' Guide to The Mending Chronicles of Liam and Emily
2023
The Mending Chronicles of Liam and Emily The Mending Chronicles of Liam and Emily
2023