Negentien Minute Negentien Minute

Negentien Minute

    • $9.99
    • $9.99

Publisher Description

"Hoe goed ken 'n mens werklik jou gesinslede of enigiemand anders? Hoe vernietigend is groepsdruk, hoe intimiderend die behoefte aan tuishoort?" – Deborah Steinmair, joernalis en skrywer.

Nadat hy jare lank wreed verbaal en fisiek deur klasmaats geboelie is, knak die 17-jarige Peter Houghton een oggend. Binne slegs negentien minute sterf tien inwoners van die dorp Sterling in Amerika.

Die geskokte gemeenskap is vasberade dat geregtigheid moet geskied. Soos die hofsaak ontvou en Peter getuienis lewer, kom dit egter aan die lig dat die inwoners van Sterling 'n rol daarin gespeel het om 'n innemende, liefdevolle seun in 'n massamoordenaar te laat verander.

In 'n era waarin boeliegedrag toenemend 'n probleem is, ook in Suid-Afrika, bring hierdie meesleurende boek talle insigte vir ouers, onderwysers en tieners.

GENRE
Mysteries & Thrillers
RELEASED
2020
July 8
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
456
Pages
PUBLISHER
Jonathan Ball
SELLER
Faber and Faber
SIZE
2.3
MB
Where There's Smoke: A Short Story Where There's Smoke: A Short Story
2014
Small Great Things Small Great Things
2016
The Storyteller The Storyteller
2013
The Pact The Pact
2009
Leaving Time (with bonus novella Larger Than Life) Leaving Time (with bonus novella Larger Than Life)
2014
Mad Honey: A GMA Book Club Pick Mad Honey: A GMA Book Club Pick
2022