Onvoorspelbare liefde Onvoorspelbare liefde

Onvoorspelbare liefde

    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

Karla is 'n sorgvrye en kreatiewe bakster. Regardt is 'n vlieenier en 'n perfeksionis. Tog is hulle vriende. Toe Regardt vir Karla vra om voor te gee om sy verloofde te wees, ter wille van sy sterwende oupa, se sy ja. Maar toe trou hulle regtig, want Regardt se oupa wil by die troue wees. Met elke soen en liefkosing val Karla al hoe meer vir haar nuwe man. Gaan sy Regardt se hart kan wen, of gaan hy haar altyd net as 'n vriendin sien?

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2025
January 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
192
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
1.3
MB
Vryval na liefde Vryval na liefde
2022
Miljoene Maanligsoene Miljoene Maanligsoene
2020
Robynprinses Robynprinses
2019
Lekkerder as Sjokolade Lekkerder as Sjokolade
2019
Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied
2019
Die spel van liefde Die spel van liefde
2019