Outeurskap Outeurskap

Outeurskap

    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

Outeurskap

Publiseer self jou boek

Hierdie boek is vir al die outeurs wat vreeslik daarteen opsien om hulle boeke te publiseer, of dit nou in gedrukte of elektroniese formaat of albei is. Ek het oor ‘n honderd boeke gepubliseer by al die groot drukkers en verspreiders, so vir my was dit ‘n verrassing toe dit onlangs onder my aandag gekom het dat daar sommige uitstekende skrywers is wat skrikkerig om self te publiseer. Hulle betaal eerder ander om dit te doen, omdat hulle die taak as verwarrend en moeilik beskou.

Ek kan verstaan as ‘n outeur dit doen om tyd te bespaar, daarom is die doelwit van hierdie boek om diegene te help wat die werk graag self wil doen, maar nie weet hoe nie.

Dit is eintlik baie bevredigend om ‘n idee vir ‘n boek te kry, dit te skryf en dan self, op jou eie, te publiseer en met behulp van hierdie boek is dit presies wat jy sal kan doen.

GENRE
Professional & Technical
RELEASED
2021
December 23
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
131
Pages
PUBLISHER
Megan Publishing Services
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
264
KB
Chavs Chavs
2011
The Grammar of Ornament The Grammar of Ornament
2013
One Thousand and One Initial Letters One Thousand and One Initial Letters
1874
The Grammar of Ornament The Grammar of Ornament
2016
An Exciting Future An Exciting Future
2025
Behind the Smile Behind the Smile
2025