Pikant Pikant

Pikant

Maklike souse, geursoute en smaakmiddels om self te maak

    • $7.99
    • $7.99

Publisher Description

<p>‘Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie’ – dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – ’n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg.
Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte.
Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bêre en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. ’n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.</p>

GENRE
Cookbooks, Food & Wine
RELEASED
2013
November 14
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
192
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
10.3
MB
Relish Relish
2014
Luscious Vegetarian Luscious Vegetarian
2012
Smullekker vegetaries Smullekker vegetaries
2012
Easy, Simple and Delicious Easy, Simple and Delicious
2013