Rimpelinge Rimpelinge

Rimpelinge

    • $3.99
    • $3.99

Publisher Description

Elani is oortuig mans raak nie sommer aangetrokke tot haar nie weens haar reputasie as syferkop en boekwurm. Wanneer sy vir Rick op Bietjiebaai ontmoet, is dinge egter ’n ander saak. Rick word bekoor deur haar kinderlik onskuldigheid oor die liefde. Hy terg haar genadeloos en lok haar uit om nuwe dinge te waag.Rick het Bietjiebaai toe gekom om sy biologiese pa op te spoor. Wanneer hy hom vind, worstel hy om hom te konfronteer, want hy voel te wrewelrig teenoor die knorpot wat hom en sy ma byna dertig jaar gelede in die steek gelaat het. Elani stoei weer met die onregverdigheid van die lewe wat haar ouers op ’n jong ouderdom van haar weggeneem het. Rick moet leer vergewe, en Elani moet leer aanvaar. Bowenal moet albei besef dat God ’n groter plan het vir hul lewens.

GENRE
Romance
RELEASED
2023
May 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
192
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
432.5
KB
Huis toe vir Kersfees Huis toe vir Kersfees
2024
Eerste keuse Eerste keuse
2024
Jaargety Jaargety
2022
’n Man in my Kerskous ’n Man in my Kerskous
2021
Ontydig (fantasie) Ontydig (fantasie)
2022
Herfswind Herfswind
2020