Rooster Verloor Sy Kraai Rooster Verloor Sy Kraai

Rooster Verloor Sy Kraai

'Oom Vossie Vertel . . .' Kinderboekreeks

    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

'Oom Vossie Vertel . . .' Kinderboekreeks
Rooster verloor sy kraai
'n Aangrypende storie van getroue ou Rooster, spoghaan van Rusplaas, wat skielik nie meer kan kraai nie. Dit veroorsaak probleme vir al die plaasbewoners. Boer het geen ander keuse as om Rooster dorp toe te stuur na Tannie Anita toe nie. By Tant Lette van die buurplaas, koop hy vir Naas, die jong windbolhaan, wat Rooster se skoene moet volstaan op Rusplaas. 'n Taak waarin Saar, die hoofhen, Naas in moet skool.
'n Lekkerlees storie vir die jongspan, maar die ouergarde sal ook daarmee kan identifiseer.

GENRE
Sci-Fi & Fantasy
RELEASED
2012
April 28
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
32
Pages
PUBLISHER
AuthorHouseUK
SELLER
AuthorHouse
SIZE
9.7
MB

More Books by Isak Vosloo