Rusplek vir die hart Rusplek vir die hart

Rusplek vir die hart

    • $3.99
    • $3.99

Publisher Description

"Olivia October beëindig haar netballoopban in Australië en keer terug na Suid-Afrika. Met haar spontane geaardheid en voller figuur wat sy met selfvertroue dra, skep sy die indruk van sorgvryheid. Selfs haar beste vriendin by wie sy aanvanklik tuisgaan, weet nie van die hartseer en berou wat sy met haar saamdra nie.Olivia se pad kruis met dié van Shaun Mouton, ’n professionele, krieketafrigter en hulle stamp dadelik koppe toe sy hom met prins Harry vergelyk oor sy rooi hare en hy in ’n oomblik van dwaasheid ’n opmerking oor haar lyf maak. Die twee takel mekaar konstant met woorde, maar die hart praat natuurlik ’n taal van sy eie. Die vrolike Shaun dra swaar aan die verwerping wat hy as kind ervaar het en vind tot sy verbasing troos by Olivia. Die feit dat hulle voorlopig ’n huis moet deel lei tot wrywing, maar stadigaan ook tot dieper begrip. ’n Reis deur Portugal bring nuwe insigte en ook die wete dat elke hart na ’n rusplek soek.Rusplek vir die hart loop in die spore van Tuiskoms van die hart wat in April vanjaar verskyn het."

GENRE
Romance
RELEASED
2023
August 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
192
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
1.1
MB
Weer begin Weer begin
2021
Blom van sy hart Blom van sy hart
2022
Nuut begin Nuut begin
2022
Vir Altyd Lente Vir Altyd Lente
2020
Nooit Weer Winter Nooit Weer Winter
2020
Hoogsomerliefde Hoogsomerliefde
2019