Sakegesprek met Theo Vorster Sakegesprek met Theo Vorster

Sakegesprek met Theo Vorster

    • $5.99
    • $5.99

Publisher Description

Sakegesprek met Theo Vorster is 'n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so 'n manier dat elke leser die pitkos uit die sakeleier se sukses kry wat hy / sy op sy eie loopbaan kan toepas. Daar is geen syfers, finansiële resultate of harde sakenuus in die onderhoude nie, meer die suksesresep en die beginsels wat tot die sukses bygedrae het. Die vierdie reeks sal in April 2013 begin en vir 13 weke elke week 3 keer uitgesaai word en sal saamval met die publikasie van die boek. Die program is die 8ste gewildste program op DSTV en het gemiddelde kykersgetalle van tussen 100,000 en 130,000, almal in die hoër LSM groepe. In die afgelope 3 reekse is daar met 38 sakeleiers gesels wat opgedeel is in enterpreneurs, professionele bestuurders, ouer / afgetrede sakeleiers en dan jong mense op die kruin van hul loopbane. KykNet het onderneem om vir vier maande die boek, Sakegsprek met Theo Vorster te adverteer en dit sal dekking geniet in Sake24 (in Beeld, Burger, Volksblad en Rapport) waar Theo 'n weeklikse kolom skryf.

GENRE
Business & Personal Finance
RELEASED
2013
April 11
LANGUAGE
EN
English
LENGTH
300
Pages
PUBLISHER
Jonathan Ball
SELLER
Faber and Faber
SIZE
6.7
MB
Mind your business Mind your business
2013
Ina Paarman Ina Paarman
2014
Braam van Huyssteen Braam van Huyssteen
2014
Koos Bekker Koos Bekker
2014