Speelgoed Speelgoed

Speelgoed‪ ‬

    • 2.0 • 1 Rating
    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

Annelie Verwey het jare terug besluit sy sal nooit weer iemand se speelding wees nie. Uit ondervinding weet sy geen man is die opoffering werd nie. Maar dan begin haar hormone lol en die beeld van die arrogante Kaptein Hugo Dreyer uit haar verlede word deel van die lollery.

Wanneer sy hom weer raakloop kort nadat haar eks uit die gevangenis ontsnap het, veroorsaak dit 'n kettingreaksie wat haar rustige lewe op haar forelhengelplaas heeltemal omvergooi en haar in 'n stryd dompel om haar eie waardesisteme asook haar hart te behou.

GENRE
Romance
RELEASED
2013
July 15
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
245
Pages
PUBLISHER
Yolande Pienaar
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
235.7
KB
Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition) Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition)
2011
Katelknaap vir Carlien Katelknaap vir Carlien
2012
Anders Anders
2016
Omnibus 1: Katelknaap vir Carlien & Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition) Omnibus 1: Katelknaap vir Carlien & Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition)
2014