Ter wille van liefde Ter wille van liefde

Ter wille van liefde

    • $7.99
    • $7.99

Publisher Description

Sy wens sy kon omdraai… Anja kon haar geluk nie glo toe sy die vakature by die Hoë Prestasiesentrum in Pretoria in haar inboks sien nie. Dis so reg in haar kraal. Hulle soek ’n fisioterapeut wat deel is van ’n span medici en sportkundiges wat met belowende sportsterre werk. Nie alleen het sy die vereiste kwalifikasies nie, maar sy was in eie reg ’n sportster. Vir jare was sy die junior nasionale vrouetenniskampioen in die land. Dis ook hoekom die Universiteit van Kalifornië haar ’n sportbeurs aangebied het. Helaas het die opkikkerskandaal ’n einde aan haar sportdrome gebring. Die saak is wel in haar guns geskik, maar teen ’n duur prys. Haar dryfveer vir groot tennis is weg, en sy gaan lank aan die regskoste afbetaal. Hierdie is die geleentheid waarna sy soek, en sal haar in staat stel om weer in Suid-Afrika ’n nuwe begin te maak. Maar toe gaan haar tannie Amelia dood, en sy moet terugkeer na haar geboortedorpie in KwaZulu-Natal, Glenville, om toe te sien dat die boedel afgehandel word. Sy ervaar baie konflik want haar eksverloofde, sy vrou en kind bly in die huis langs haar tannie. Anja het hom en die vrou in ’n vurige omhelsing betrap weke voor hulle sou trou, en is toe landuit. En nou gaan sy weer Henk se ouer broer, Riekert moet sien. Die man wat altyd met sy broeiende blik en donker oë regdeur haar kon sien ...

GENRE
Romance
RELEASED
2018
December 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
304
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
1.1
MB
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek
2019
Net myne Net myne
2018
Liefdesreis Liefdesreis
2018
’n Stukkie perfeksie ’n Stukkie perfeksie
2016
Fantasieman Fantasieman
2015
Vyfsterman Vyfsterman
2015