Veergewig Veergewig

Veergewig

    • $8.99
    • $8.99

Publisher Description

Die roman was deel van die LAPA-Jeugromankompetisie se kortlys vir 2021 Talia is ’n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring wen nie. Sy is ook nie vreeslik gewild ná haar broer, Hamer, vrygelaat word op parool nie. Hy was vir ’n jaar lank in die tronk oor diefstal. Almal behandel hom steeds soos ’n krimineel. Maar ... was hy werklik skuldig? ’n Boeiende roman oor die kompleksiteit van gesinne en die gevegte wat ons almal soms met onsself en ons naastes moet veg.

GENRE
Young Adult
RELEASED
2023
May 2
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
160
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
2.9
MB
GOM vir jou stukkende wêreld: 5 waarhede om aan te kleef GOM vir jou stukkende wêreld: 5 waarhede om aan te kleef
2021
Poppie Viool en die Swartwoud-arende Poppie Viool en die Swartwoud-arende
2022
Hoeveel tande het ’n engel? Hoeveel tande het ’n engel?
2022
Ondier Ondier
2019
Oopmond Oopmond
2018
Die Vyfde Aspoester Die Vyfde Aspoester
2018