• $2.99

Publisher Description

Na 'n baie besige nag in die bos loop Hiema die hiëna moeg met voete wat sleep om 'n boom. Sy soek na haar slaapplek en is so desperaat dat sy vir Bahoe die bobbejaan vra om te help.

Maar Bahoe vertrou geen hiëna nie, maak nie saak hoe moeg sy is nie! Hoe gaan Hiema vir Bahoe oorreed om haar te help soek en gaan sy vandag haar slaapplek kry?

GENRE
Professional & Technical
RELEASED
2018
August 24
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
8
Pages
PUBLISHER
Charlene Uys
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
1.1
MB

More Books by Charlene Uys