Weer begin Weer begin

Weer begin

    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

Daar is meer as reën in die lug ...
Anet Schreuder sal enigiets vir haar susters doen en laat haar dus by Reinet se troue teensinnig afpaar met Steve Turner, die een strooijonker. Sy is effens bevooroordeeld teen die Engelse, maar gelukkig hoef sy hom nie weer te sien nie.
Impulsief besluit sy om ’n tydjie op haar nuwe swaer se plaas agter te bly, maar niemand het haar vertel Steve gaan die plaas vir die bruidspaar oppas solank hulle op wittebrood is nie. Nog minder kon dié dorpsjapies weet dat die droogte in die Karoo deur groot reën gebreek gaan word terwyl hulle onbepland saam op die plaas is. Hulle het ook nie noodwendig beplan om verlief te raak nie.

GENRE
Romance
RELEASED
2021
December 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
208
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
1.5
MB
Blom van sy hart Blom van sy hart
2022
Nuut begin Nuut begin
2022
Vir Altyd Lente Vir Altyd Lente
2020
Nooit Weer Winter Nooit Weer Winter
2020
Hoogsomerliefde Hoogsomerliefde
2019
Genoeg vir My Genoeg vir My
2019