Alfabet van die voëls Alfabet van die voëls

Alfabet van die voëls

    • $7.99
    • $7.99

Publisher Description

'n Boek oor ontheemding, terugkeer, die saamleef met verlies. In die storie “Die mobile” raak ’n vrou, self sterwend aan kanker, obsessief betrokke by die lot van vigslyers, verwaarloos alle verhoudings met geliefdes, en skaar haar, in haar verbete stryd teen korrupte en ellendige amptenare, by die geledere van die dooies. “Die lawaaimasjien” en “VNLS” is albei verhale oor die saamleef met die verlies aan bande met ’n kultuur en ’n kinderverlede. Dikwels word daar in hierdie verhale ’n spanningsveld geskep tussen die bevryding van die verlede en die terughunkering daarna. Die verhale is wyd leesbaar met prikkelende stories, ideeryk met nuwe ruimtes, gebeure en karakters.

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2011
October 5
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
240
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
766.9
KB

More Books by S J Naude

Die derde spoel Die derde spoel
2017
The Third Reel The Third Reel
2018
Dol heuning Dol heuning
2020
The Alphabet of Birds The Alphabet of Birds
2014