’n Wolf in skaapsklere ’n Wolf in skaapsklere

’n Wolf in skaapsklere

en ander Afrikaanse idiome

    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak.

In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen – elkeen geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, en met ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar ’n lys met nóg idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Dié boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds ’n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat dié pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.

GENRE
Humour
RELEASED
2017
July 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
168
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
24.8
MB

More Books by Kobus Galloway

Net die oortjies van die seekoei Net die oortjies van die seekoei
2018
Where’s Zuma? Where’s Zuma?
2015
Idees Vol Vrees Volume 4 Idees Vol Vrees Volume 4
2014
Idees Vol Vrees Idees Vol Vrees
2011
Idees Vol Vrees Volume 3 Idees Vol Vrees Volume 3
2013
Idees Vol Vrees Volume 2 Idees Vol Vrees Volume 2
2012