Net die oortjies van die seekoei Net die oortjies van die seekoei

Net die oortjies van die seekoei

en ander Afrikaanse idiome

    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

As jy mooi daaraan d**k, maak idiome van elke Afrikaansspreker ’n digter. Die beeldspraak, vergelykings en metafore wat in idiomatiese uitdrukkings vervat is, verander ons alledaagse gesprekke en skryfwerk in iets ver bo die gewone.

Kobus Galloway se grappige volblad-illustrasies help jong taalgebruikers om die idiomeskat van Afrikaans vas te lê sodat dit met gemak en plesier gebruik kan word. Volwasse lesers verkneukel hulle nie net in die vernuf waarmee die skepper van Idees vol vrees woord en beeld teenoor mekaar afspeel nie; die genot om ou segswyses aan die vergetelheid te ontruk, steek vure van nostalgie vir toeka se tye opnuut aan die brand.

Soos in hierdie boek se voorganger, ’n Wolf in skaapsklere, word die idiome van kort betekenisverklarings voorsien, en die kleurvolle illustrasies word agterin deur ’n lys met nóg idiome en uiteensettings aangevul.

Wees gewaarsku: Lesers van alle ouderdomme sal Net die oortjies van die seekoei met moeite neersit.

GENRE
Humour
RELEASED
2018
May 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
176
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
21.1
MB

More Books by Kobus Galloway

’n Wolf in skaapsklere ’n Wolf in skaapsklere
2017
Where’s Zuma? Where’s Zuma?
2015
Idees Vol Vrees Volume 4 Idees Vol Vrees Volume 4
2014
Idees Vol Vrees Idees Vol Vrees
2011
Idees Vol Vrees Volume 3 Idees Vol Vrees Volume 3
2013
Idees Vol Vrees Volume 2 Idees Vol Vrees Volume 2
2012