Diana Diana

Diana

    • 3,99 €
    • 3,99 €

Description de l’éditeur

Diana is 'n finale jaar student in kuns. Sy volg die kreatiewe streep wat deur haar bloedlyn loop. Met een oog op haar finale eksamen en 'n ander op die toekoms, is sy gereed om die wêreld aan te pak. Die dogter van die wêreldbekende skilder, Rose Brown, en Tyler Brown, eienaar van 'n elite-galery in Philadelphia, sal die toekom blink wees.

Totdat haar wêreld onder haar voete verkrummel.

Haar ma sterf onverwags. Niks is dieselfde nie. Diana staan ​​voor die moeilikste besluit. Sy en haar suster, Kim verloor hul gesin en huis.

Wanneer sy terugkeer na die kampu, is sy op die rand van 'n afgrond. Onseker oor die toekoms, probeer sy om haar studies af te handel.

Hendrik is op sending in Maryland. Soek ouma Bettie, kleindogters, en nooi hulle huis toe. Huis is die klein dorpie Darling, in Suid-Afrika. Vinnig in en uit, sê hy vir homself.

Maar dan ontmoet hy Diana Brown, en hy weet dat niks ooit dieselfde sal wees nie. Hy val vir die rooikop skoonheid soos 'n man wat sonder 'n valskerm uit 'n vliegtuig spring. Hy kan nie wag om haar huis toe te bring en haar voor te stel aan die mense wat hy as familie beskou nie.

Kan Diana 'n nuwe gesin en 'n plekkie in die son vir haarself en Kim vind? Is Darling die plek waar sy en Kim veilig kan wees?

GENRE
SF et fantasy
SORTIE
2021
6 avril
LANGUE
AF
Afrikaans
LONGUEUR
376
Pages
ÉDITIONS
Rita Kruger
TAILLE
484,4
Ko

Plus de livres par Rita Kruger

Kersvader Kom Dorp Toe Kersvader Kom Dorp Toe
2021
Santa Clause Is Coming To Town Santa Clause Is Coming To Town
2021
The River The River
2021
Roep van die Blou Visarend Roep van die Blou Visarend
2021
Call of the Blue Kingfisher Call of the Blue Kingfisher
2021
Die Rivier Die Rivier
2021