Die diepblou see Die diepblou see

Die diepblou see

    • 6,99 €
    • 6,99 €

Publisher Description

Snags, vanaf die hawe, tuur Jan Hofmeyr oor Tafelbaai uit. Dan duik hy die diepte in, na waar die blou water gitswart verkleur. In die donker wiebeling swem hy saam met glimmende visse, kom hy gestorwe voorsate en mitiese figure teë.

Bedags hou hy sy nagtelike eskapades geheim. In die oseaan beur hy weg van die sleur wat sy lewe geword het. Hoffie, die wonderkind wat op vyftien sy eerste graad ontvang het; Jan, die minister wat onder Louis Botha én Jan Smuts in die kabinet gedien het. Dis sý soort liberalisme waarteen die vaders van Apartheid tydens die 1948-verkiesing sou waarsku.

Maar wat gaan soek hy snags in die diepblou waters?

François Loots vervleg kontreitaal met mitologie en die magiese om in Die diepblou see gestalte te gee aan een van die fassinerendste Suid-Afrikaners van alle tye.

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2017
1 June
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
240
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SIZE
567.2
KB

More Books by Francois Loots

Die kapokdokter Die kapokdokter
2022
’n Spook in die huis ’n Spook in die huis
2019
In sneeu geskryf In sneeu geskryf
2015
Rooi Jan Alleman Rooi Jan Alleman
2013
Die Jakkalsdans Die Jakkalsdans
2011