Die Jakkalsdans Die Jakkalsdans

Die Jakkalsdans

    • 7,99 €
    • 7,99 €

Publisher Description

Op ’n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood ’n flambojante teëhanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy leidende ster wil uitbreek na die verre Kaap. Die dood daarenteen kry gestalte in ene Rotman, wat onder die dorpenaars kom woon. Hy asem die stof, want die stof is asbes, en jy moet twee keer dink as hy jou vir die jakkalsdans uitnooi.

Jopie se aanneem-pa, Mannetjies, dink hý moet boet oor sy minnares, Tryn. Of wil Rotman met sy vrou Aletta dans?

En al die tyd is hulle, soos al die mense op die dorp, onwetend vasgevang in iets groters as hulleself.

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2011
21 April
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
256
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SIZE
907.7
KB

More Books by Francois Loots

Die kapokdokter Die kapokdokter
2022
’n Spook in die huis ’n Spook in die huis
2019
Die diepblou see Die diepblou see
2017
In sneeu geskryf In sneeu geskryf
2015
Rooi Jan Alleman Rooi Jan Alleman
2013