Hoe verklaar jy dit? II Hoe verklaar jy dit? II

Hoe verklaar jy dit? II

    • USD 7.99
    • USD 7.99

Descripción editorial

Na die ongeloo ike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wêreld verder te bevredig nie. In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oënskynlike voordeel daarin nie. Is dit werklik nodig om te weet wat ’n Jerusalem-kriek of ’n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom ’n mens se oë traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk?
Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2 jou nog meer fassineer.

GÉNERO
Referencia
PUBLICADO
2017
1 de septiembre
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
200
Páginas
EDITORIAL
Penguin Random House South Africa
VENTAS
Random House Struik Pty Ltd
TAMAÑO
4.6
MB

Más libros de Danny Fourie

Die tale wat ons praat Die tale wat ons praat
2018
How Do You Explain That? How Do You Explain That?
2017
Hoe verklaar jy dit? Hoe verklaar jy dit?
2016