Hoe verklaar jy dit? Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit‪?‬

    • USD 7.99
    • USD 7.99

Descripción editorial

Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van dié hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik vir die mens en sommige diere is?

Hierdie feite is deel van ’n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds vir 37 jaar lank beantwoord. Die publikasie bevat ’n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wêreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wêreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is derduisende verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings nie.

Hoe verklaar jy dit? sal jou belangstelling in die wêreld om jou prikkel. Dit is ’n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan lê en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.

GÉNERO
Referencia
PUBLICADO
2016
7 de octubre
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
200
Páginas
EDITORIAL
Penguin Random House South Africa
VENTAS
Random House Struik Pty Ltd
TAMAÑO
1
MB

Más libros de Danny Fourie

Die tale wat ons praat Die tale wat ons praat
2018
Hoe verklaar jy dit? II Hoe verklaar jy dit? II
2017
How Do You Explain That? How Do You Explain That?
2017