Nicky Nicky

Nicky

    • 55,00 kr
    • 55,00 kr

Utgivarens beskrivning

Hierdie verhaal het 'n tipe Aspoestertjie tema.
Alnicka Bezuidenhoud, of Nicky, soos almal haar noem, gee pad uit haar ouerhuis na skool en krap haar eie potjie toe sy dit nie meer in haar ouerhuis kon uithou nie. Sy moet mooi werk om met haar geld uit te kom en doen deeltyds binnehuis versiering.
Sy ontmoet die sjarmante Robert Botha en hulle word 'n paartjie. Sy is mal oor hom en hy vra haar om sy huis te versier, asof sy dit vir haarself sou doen. Dit is haar droom huis toe sy klaar is.
Hul vriendskap verdiep en hy word haar baas toe hy hul werk oorneem. Tydens 'n prysuitdelingsfunksie kom sy agter hy is nie Robert nie, maar Roberto Botha, die ryk sakeman.....
Haar susters kom met 'n groot skok agter die nooi aan die sakeman se sy is hul jonger sussie.

Nota: Hierdie boek bevat tonele van seks.

GENRE
Skönlitteratur
UTGIVEN
2024
15 mars
SPRÅK
AF
Afrikaans
LÄNGD
133
Sidor
UTGIVARE
Johan Crous
STORLEK
1,4
MB

Fler böcker av Johan Crous

Bianca Bianca
2024
Farao se Seun Farao se Seun
2021
Lekkerlees 2 Lekkerlees 2
2021
Lekkerlees 1 Lekkerlees 1
2020
Farao Se Soektog (Skoon Weergawe) Farao Se Soektog (Skoon Weergawe)
2019
Farao Se Soektog Farao Se Soektog
2019