Bloedspoor Bloedspoor

Bloedspoor

    • $9.99
    • $9.99

Publisher Description

Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis Sy verhuis terug na Suid Afrika ná 'n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant As joernalis word sy eensklaps word by ʼn moord ingesleep Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie Hoewel Irma alles in haar vermoë doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vinnig donker Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moorde. Ten einde haar eie onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie, maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat dit te laat is? 

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2023
June 28
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
149
Pages
PUBLISHER
Maria Prinsloo
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
248.5
KB

More Books by Maria Prinsloo

Brain Food For Kids Brain Food For Kids
2024
Massamoord op Kaapsehoop Massamoord op Kaapsehoop
2023
Beginners Guide to Mindfulness Beginners Guide to Mindfulness
2023
Enough Enough
2022