Die Kersfeeslysie Die Kersfeeslysie

Die Kersfeeslysie

    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

Dis baie moeilik om ʼn superma te wees
Dis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davis
is ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en
’n baba is besig om haar onder te kry. Boonop kry sy nie die diens wat sy
van Rent-a-nanny verwag nie.
Iewers moet sy egter ’n streep trek en konfronteer die eienaar van die
oppassers, Marion Pelzer. Wat toe nie ’n vrou is soos sy verwag het nie,
maar ’n man. ʼn Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kinders
weet nie. Elani gee hom ’n snipperige tikkie raad: As hy ooit ’n sukses van
sy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken. Marion
aanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marion
op haar drumpel, gereed vir sy eerste les.
Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hy
besef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2021
December 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
208
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
1.7
MB
Die perfekte meisie Die perfekte meisie
2025
'n Kersfeeskomplikasie 'n Kersfeeskomplikasie
2024
Dit lê die wêreld vol Dit lê die wêreld vol
2022
Net vir ’n seisoen of twee Net vir ’n seisoen of twee
2022
Meer as net ’n nag Meer as net ’n nag
2022
Soen My, Asseblief Soen My, Asseblief
2020