Die perfekte meisie Die perfekte meisie

Die perfekte meisie

    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

Franzelle se pa eis dat sy ses maande lank as 'n doodgewone winkelbestuurder by die familiebesigheid werk. Sy mag vir niemand se dat sy sy enigste erfgenaam is nie en sy mag ook nie 'n verhouding aanknoop nie. Haar sportmotor en bodemlose beursie moet ook tuis bly. Alles werk goed uit tot sy ryk en sjarmante Marnus Bailey ontmoet. Hy aanvaar Franzelle vir wie sy op die oog af is, maar sy ma is 'n ander storie. Sal Franzelle en Marnus se liefde oorleef?

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2025
January 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
192
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
1.2
MB
'n Kersfeeskomplikasie 'n Kersfeeskomplikasie
2024
Die Kersfeeslysie Die Kersfeeslysie
2021
Dit lê die wêreld vol Dit lê die wêreld vol
2022
Net vir ’n seisoen of twee Net vir ’n seisoen of twee
2022
Meer as net ’n nag Meer as net ’n nag
2022
Soen My, Asseblief Soen My, Asseblief
2020