Lae wolke Lae wolke

Lae wolke

    • $7.99
    • $7.99

Publisher Description

Gabriele is ‘n aktrise wie, wanneer haar loopbaan tot ‘n einde kom, op reis gaan na die stad waar sy haar tienerdae deurgebring het. Haar skielike besoek maak iets onverwags in twee van haar vriendinne wakker, wie in haar ‘n vorm van ontvlugting van hulle eie grys, eentonige dae sien. Die aktrise kan ook deur hulle ‘n idee kry van die lewe wat sy kon gehad het. Nietemin, die druk van beroemdheid volg haar al veertig jaar lank en net een ding is duidelik: hierdie reis wakker ou passies aan en bring verandering aan die lewens van almal aan wie sy 'n besoek lewer.

“Wat Núria Añó ons aanbied in haar boek, is ‘n stukkie alledaagse lewe, deursnee met haar vlymskerp skrifstyl. Dis ‘n literêre meesterstuk in terms van taal en styl. Die roman is nie maklik nie, in terms van tema en styl, maar dis baie interessant en verteenwoordig, in my opinie, een van die grootste belowende stemme van die kontemporêre katalaanse narratief.” – L’ull crític, 15 - 16

“Met haar onmiskenbare styl, bied die outeur ‘n visie aan van die daaglikse lewe vanuit die oogpunt en gedagtes van ‘n narratiewe stem wat identifiseer met verskillende karakters. Dis ‘n reeks spontane en uiters menslike oomblikke wat, terwyl hulle gewoonlik gepaard is met ‘n tikkie ironie, dit wél regkry om die bitterheid van spyt en die heimwee vir vergete tye vas te vang, maar daarby ook die hoop van ‘n nuwe begin.” – Cinzia Rizzotto, Vertaler

“Deur die gebruik van verskillende karakters, bied die outeur ‘n herkenbare beeld aan van persone in hulle sestigerjare, wat elkeen besin oor hulle lewe en mylpale. Die gevoelens van spyt en ontevredenheid word op ‘n hartroerende manier beskryf, maar daar is ook ‘n gevoel van hoop vir ‘n nuwe toekoms. Danksy haar stimulerende beskrywings, wys die outeur aan die leser dat dit nooit te laat is om ‘n nuwe lewe te begin nie.” – Vera Ramakers, Vertaler

“Die roman, wat gebaseer is op die persoonlike lewe van die aktrise Gabriele, tydens haar terugkeer na die stad waar sy grootgeword het, weef ‘n interpersoonlike mosaïek tussen Marianne, Silvia en Gabriele, en dis een wat in jou geheue bly, lank na die laaste bladsy.” – Catherine Wray, Vertaler

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2026
November 6
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
257
Pages
PUBLISHER
Babelcube Inc.
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
761.5
KB
La escritora muerta La escritora muerta
2018
Χαμηλά σύννεφα Χαμηλά σύννεφα
2021
Den döda författaren Den döda författaren
2026
Το σαλόνι των εξόριστων καλλιτεχνών στην Καλιφόρνια Το σαλόνι των εξόριστων καλλιτεχνών στην Καλιφόρνια
2020
Το βλέμμα του γιου Το βλέμμα του γιου
2019
Η Νεκρή Συγγραφέα‪ς Η Νεκρή Συγγραφέα‪ς
2019