Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE! Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE!

Mattie se magiese diere-droomwêreld #1: Op, Op na die WOLKE‪!‬

    • $1.99
    • $1.99

Publisher Description

Hierdie storie gaan oor Mattie, ’n jong meisie wat op ’n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam totdat daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! ’n Olifant het op Mattie se kamer venster geklop en dit was die begin van wonderlike avonture in ’n geheime droomwêreld gevul met diere. In hierdie book help Mattie vir Ellie die olifant om te vlieg. Ellie bollemakiesie terug aarde toe en Mattie red haar.

GENRE
Kids
RELEASED
2015
May 21
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
32
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
6.2
MB
AUDIENCE
Grades K-3

More Books by Lynn Bedford Hall

Fig Jam and Foxtrot Fig Jam and Foxtrot
2013
The Amazing Talent Show The Amazing Talent Show
2017
The Animals’ Funny Funfair The Animals’ Funny Funfair
2017
Eet Heerlik Eet Heerlik
2013
Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis
2017
Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Ongelooflike Talentkompetisie Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Ongelooflike Talentkompetisie
2017