Uittreestrategie: ’n Katerina Carter-misdaadroman Uittreestrategie: ’n Katerina Carter-misdaadroman
Book 1 - Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks

Uittreestrategie: ’n Katerina Carter-misdaadroman

    • $11.99
    • $11.99

Publisher Description

Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... ’n Katerina Carter-misdaadroman


Bedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat kliënte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knieë moet terugkruip na haar hokkie by die firma waar sy gewerk het. En vir Kat is hierdie lot erger as skuld.


Wanneer Liberty-diamantmyn se uitvoerende hoof, Susan Sullivan haar dus huur om Liberty se verdwene finansiële bestuurder en ’n groot bedrag verduisterde geld op te spoor, is sy baie gretig om die werk te aanvaar. Rampsalige armoede is goeie motivering om moeilike sake aan te vat, maar haar opwinding verander gou in angs toe twee werknemers van die maatskappy brutaal vermoor word. Kat besef dat die ondersoek dalk gevaarliker is as wat sy verwag het.


En asof dinge nie ingewikkeld genoeg is nie, ontdek sy ’n sinistere skakel tussen Liberty, bloeddiamante en georganiseerde misdaad. Sy moet net bewyse kry en uit die moordenaars se pad bly om die ware misdadigers aan die kaak te stel. Met die hulp van haar vriende en ’n eksentrieke oom, moet Kat bontstaan of haar eerste saak is moontlik ook haar laaste...

GENRE
Mysteries & Thrillers
RELEASED
2024
May 9
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
300
Pages
PUBLISHER
Slice Publishing
SELLER
Colleen Cross
SIZE
3
MB

More Books by Colleen Cross

Exit Strategy Exit Strategy
2024
Witch You Well Witch You Well
2024
Fraude en rojo Fraude en rojo
2024
Red Handed Red Handed
2024
Rags to Witches Rags to Witches
2024
Game Theory Game Theory
2024

Other Books in This Series